KOBUS!

Jou Oë
ek het jou naam vergeet, ek het geen rede om dit te onthou die satyn van jou vel, die klank van jou stem, alles ontwyk my nou ek het jou glimlag vergeet, geen rede om dit te onthou maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome te hou jou oë ek het jou hande vergeet, ek het geen rede om dit te onthou jou omhelsing so sag, die wind in jou hare, alles ontwyk my nou ek het jou lippe vergeet, geen soene om te onhou maar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome to hou jou oë From Letras Mania