Brendan Peyper

Skeur My Klere
Ek lees lippe Moenie sê wat jy dink want jou soene praat in sinne Ek kan sien dat jy weet wat ek soek hier binne Jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne Ek hang aan jou lippe Jy't gevat maar die los jy verlei my diep hier binne Kannie help, kannie keer, jy besteel my van sinne Jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne Gaan nie keer (Gaan nie keer) Jy’t beheer (Jy't beheer) Jy kan my (Jy kan my) Arresteer (Arresteer) Skeur my klere trek die waarheid uit my uit As liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel Skeur my klere trek die waarheid uit my uit Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou Ek like jou soene En ons dans op die telling van jou skelm planne Sit ‘n voet in die hoek hou vas met albei hande Ek is vasgevang jy het beheer van al die manne Ek kou klippe Jy's ‘n krimineel so mooi en op jou stukke Letras de cancionesEn elke draai is gelaai met stukke Ek is vasgevang jy beheer my met jou lippe Gaan nie keer (Gaan nie keer) Jy’t beheer (Jy't beheer) Jy kan my (Jy kan my) Arresteer (Arresteer) Skeur my klere trek die waarheid uit my uit As liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel Skeur my klere trek die waarheid uit my uit Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou Boei my vas Lewenslank As dit is wat dit vat om saam met jou te wees As liefde ooit krimineel kan wees Boei my vas (Boei my vas) Lewenslank (Lewenslank) As dit is wat dit vat om saam met jou te wees sluit my toe en gooi die sleutel weg Skeur my klere trek die waarheid uit my uit As liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel (Krimineel) Skeur my klere trek die waarheid uit my uit (Waarheid uit my uit) Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou Skeur my klere Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou From Letras Mania