Brendan Peyper

Alleen Braai
Ek weet nie wat om te sê nie Ek weet nie wat ek wil hê nie Ek weet nie wat ek vir jou kan gee nie Al wat ek weet is ek kort net tyd Jy weet net wat om te sê Jy weet net wat jy wil hê Al weet ek dat jy my glad nie glo nie Dis niemand as dit nie jy is nie So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan En ons kyk waar die aand heen gaan Vir jou gaan ek in my bakkie laai En vat om alleen te braai Ek wil vir jou deur die vlamme kyk (Net kyk) Jy maak dit maklik met hoe jy lyk (Hoe jy lyk) Vir jou gaan ek in my bakkie laai En vat om alleen te braai Alleen braai Alleen braai Ek weet nie waar om te gaan nie Weet nie waar ek mеt jou staan nie Al wat ek weet is ons is nie klaar niе En dat ek weet dat dit is net jy Letras de cancionesJy ken die pad en die plek Jy ken die roete perfek Ek dink nie jy dink ons is al daar nie Dis nêrens as dit nie jy is nie So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan En ons kyk waar die aand heen gaan Vir jou gaan ek in my bakkie laai En vat om alleen te braai Ek wil vir jou deur die vlamme kyk Jy maak dit maklik met hoe jy lyk (Jy lyk) Vir jou gaan ek in my bakkie laai En vat om alleen te braai Alleen braai Alleen braai Ek weet ‘n girl soos jy Kom net oor my pad een keer in ‘n leeftyd Ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy Ek weet ‘n girl soos jy Kom net oor my pad een keer in ‘n leeftyd Ek weet nie wat ek wil hê nie maar ek weet dis jy So kom ons steek net ‘n vuurtjie aan En ons kyk waar die aand heen gaan Vir jou gaan ek in my bakkie laai En vat om alleen te braai Ek wil vir jou ek deur die vlamme kyk Jy maak dit maklik met hoe jy lyk (Jy lyk) Vir jou gaan ek in my bakkie laai En vat om alleen te braai Alleen braai Alleen braai From Letras Mania