Brendan Peyper

Insomnia
Stel my voor Aan die blou oog nooi wat haar wimpers so gooi, sit jy links voor Ons kan cruise deur die nag, die radio's sag Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek Wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Droom oor hoе ek jou gaan kry Gee my net 'n loer Na diе blou oog nooi wat haar bene so gooi op die dans vloer Dis net ek en jy en ons gaan so bly Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek Wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly Letras de cancionesEk wil droom oor hoe ek jou gaan kry Droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek Wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen Insomnia (Insomnia) Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry (Soek jou lyfie by my) Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia From Letras Mania