KOBUS!

Jou Oë
ek het jou naam vergeet, ek het geen rede om dit te onthoudie satyn van jou vel, die klank van jou stem, alles ontwyk my nouek het jou glimlag vergeet, geen rede om dit te onthoumaar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome te houjou oëek het jou hande vergeet, ek het geen rede om dit te onthoujou omhelsing so sag, die wind in jou hare, alles ontwyk my nouek het jou lippe vergeet, geen soene om te onhoumaar ek probeer nog steeds om net een ding uit my drome to houjou oë From Letras Mania