Kultuurfeestent Letra

KOBUS!

Otras Canciones

Letra de Kultuurfeestent
Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

“Ek wil ‘n CD uitgee, wil h᪠dat hul my foto in Huisgenoot plaas”

“Ek het geen ide᫠van vermaak nie, maar wil ‘n video instuur vir Geraas”

En sy eerste treffer klink so

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Elke Jan Rap en sy maat het ‘n CD op die rak

Ons verstik aan al die "treffers" hoe belaglik of hoe swak

“My drome is onrealisties, ek's onder die indruk dat my beker oorloop”

“Maar ek weet as ek ou liedjies kan oorsing sal hordes mense dit steeds koop”

En sy tweede trefferklink so

Elke dag ‘n nuwe uitreiking, hoe nootvas of hoe plat

As jou pa die geld het kan jy maar die vonke laat spat

Die dam word al hoe voller en ons breine al meer leeg

Van die hordes mans en vroue wat musiekverkragting pleeg