KOBUS!

Aardskok
die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg se strand die wind waai warm deur die wolke van bo swart soos die trane in jou oá« die mal verwarring sleur ons mee saam met gillende mense langs die brandende see ek voel jy struikel en my hart stop van skrik skielik word jou hand uit myne geruk ek veg vergeefs deur die mensevlaag terwyl jy verder weggevoer word in die dolle gejaag ek gil jou naam maar my woorde kwyn terwyl ek magteloos toekyk hoe jy tussen die mense verdwyn... die pad is krom ons gids is stom party s᪠hul weet maar die meeste is dom deur al hierdie chaos sal ek jou kry ek moet jou weer kry... ek soek jou in doodloopstrate winkelsentrums, koud verlate Letras de cancionesek dwaal tussen mense rusteloos soos ek in hierdie dooie plek die pad is krom ons gids is stom party s᪠hul weet maar die meeste is dom deur al hierdie chaos sal ek jou kry ek moet jou weer kry... die dae gaan nou vinnig verby met hierdie mal nuwe wáªreld rondom my om elke hoek dink ek hoor ek jou stem maar teleurstellings kerf my hart soos 'n lem ek hoop dat jy ook na my soek dat jy ons liefde onthou deur hierdie aardse vloek ek dink aan jou glimlag teen my groeiende vrees ek dink aan jou my liefling waar jy ookal mag wees... From Letras Mania