Fokofpolisiekar
Wintersdag By Die Seer
Skepe van eensaamheid sink
verdrink die dae van die week
die warm smart wat somer bring
sing kriewelend, spasties, kruipend
ek is honger en my klere stink
jy skyn welkomend, heilig basuin
jy jou lokvalle uit
as ek wou sou ek my koers huis toe vind?
ek is honger en my klere stink
en die rooi branders breek oor 'n swart strand van seer en die wit lyne sny
reguit deur my
my dokter het vir my
pille voorgeskryf
dit hou my kalm as omstandighede my bedreig
dit laat my droom
Letras de cancionesen ek was vir 'n lang ruk
siek gewees daarvoor
ek is dommer, maar ek lewe nog
en die rooi branders breek oor 'n swart strand van seer en die wit lyne sny
reguit deur my
From Letras Mania